Marley Shelton

Marley Shelton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marley Eve Shelton
Geboorte 12 April 1974 (1974-04-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marley Shelton (gebore 12 April 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Never Been Kissed (1999), Bubble Boy (2001), Uptown Girls (2003), en Planet Terror (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy